SAP onderbeman in die Wes-Kaap
In die Wes-Kaap is polisiestasies tot soveel as 85% onderbeman terwyl daar al meer as 2 300 vakante poste in 2014 was. Bykans 2 400 polisiebeamptes het diens verlaat tussen…
In die Wes-Kaap is polisiestasies tot soveel as 85% onderbeman terwyl daar al meer as 2 300 vakante poste in 2014 was. Bykans 2 400 polisiebeamptes het diens verlaat tussen…
‘n Vulstasie in Generaal de Wetlaan in Bloemfontein is Donderdagoggend vroeg deur ses mans beroof en die OTM is opgeblaas met plofstof. ‘n Onbekende bedrag kontant saam met goedere is…
Die SA Inkomstediens (SAID) het Donderdag veranderinge aangekondig rakende topposte, en twee van die geskorste Tom Moyane se lojale luitenante, Tebogo Mokoena en Luther Lebolo, is uit sleutelposte verwyder. Mokoena…
Carl Niehaus is besig om sy eie nes te bevuil nadat hy by die Zoeloekoning om verskoning gevra het vir die inmenging oor die grond van die Zoeloes. Hy het…
Die Kongres van Tradisionele leiers stem saam met die EFF rondom die grondgryp beginsel sonder vergoeding, maar die grond wat tans in die hande is van swart mense en veral…
Tydens die bekendstelling van ‘n verslag genaamd “Spooked” het dit na vore gekom dat geen persoon wat geregistreer is by Rica enige privaatheid het nie. Intelligensie agentskappe kan onder valse…
Groot vraagtekens hang oor Cyril Ramaphosa se veldtog teen korrupsie en misdaad. In ‘n onderhoud met ‘n Franse TV stasie het, het Ramaphosa gesê dat hy “volkome geloof en vertroue…
Die LUR vir vervoer in Gauteng, mnr. Ismail Vadi, het aangekondig dat hy die Suid-Afrikaanse geografiese plekname komitee versoek het om ‘n openbare deelnameproses aan die gang te sit om…
Twee jaar gelede word ’n “immune-terapie” in België gebruik om van die mees aggressiewe kankers soos longkanker en melanoom te beveg. Die resultaat van die behandeling is verstommend volgens die…
’n Franse maatskappy het na vore gekom met ’n robot wat pizzas maak, en het daarmee die pizza liefhebbers aan die gons. Die robot kan selfs die tamatiesous eweredig oor…
Oostenryk se kanselier, Sebastian Kurz, het ’n ernstige waarskuwing gerig dat Duitsland se nuwe immigrante ooreenkoms kan lei tot ontevredenheid in Italië en Slowenië waar grens kontrolepunte is. Duitsland se…
Die Poolse regering staar hernude verset in die gesig van ontevrede kiesers wat protesteer teen die inwerkingstelling van die hervorming van die hooggeregshof. In gevolge die hervormingsmaatreëls wat ingestel word,…
Medewerkers van die Amerikaanse immigrasie dienste het opdrag van die Trump administrasie gekry wat geweldig meer druk op immigrante in die VSA plaas. Die immigrante agentskappe moet voortaan alle immigrante…
Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, verkeer steeds onder hewige druk, en die spanning in haar koalisieregering is besig om ondraaglik te word. In haar toespraak in die parlement, het Merkel…
Nuutste kommentaar