Matrieksertifikate te koop
Volgens berigte kan matriek sertifikate op verskeie webtuistes gekoop word. Die onderwys en opleiding liggaam, Umalusi, het persone gewaarsku dat daar baie “ernstig” opgetree gaan word teen diegene wat hul…
Volgens berigte kan matriek sertifikate op verskeie webtuistes gekoop word. Die onderwys en opleiding liggaam, Umalusi, het persone gewaarsku dat daar baie “ernstig” opgetree gaan word teen diegene wat hul…
Inwoners van Soweto het ‘n Eskom substasie met petrolbomme bestook uit protes teen ‘n plaaslike sakeman wat onwettig op Eskom se lyne krag “getap” het. Die sakeman se optrede het…
Die Regsraad se tribunaal, wat regter John Hlope se saak sou aanhoor, is weer eens uitgestel nadat een van die sittende regters homself onttrek het aan die saak. Die saak…
Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, het sy saak bepleit in ‘n verklaring waarin hy sê dat daar 14 onkologie apparate is wat elk R40 miljoen werd is, maar daar…
Durf ons as volk ons taal en kultuur handhaaf? In vorige prikkel is herhaaldelik daarop gewys dat handhawing inderdaad ons volksroeping is omdat volksbestaan, volkstaal, volkskultuur genadegawes van God is. …
Rand / VSA dollar R13.85 ( R13.73) Rand / euro R16.14 ( R15.98) Rand / Britse pond R18.22 ( R18.08) VSA dollar / Bitcoin $6 685 ( $6 346) Brent…
Die aankondiging van die Verenigde Nasies dat die produksie van kokaïen dramaties gestyg het in die afgelope tyd, het die regering van Columbië laat besluit om nuwe metodes aan te…
Moskou en Washington is reeds besig om met mekaar te skakel ten einde ’n ontmoeting tussen president Donald Trump van Amerika en die Russiese president, Vladimir Poetin, te reël. Die…
Die elf sokkerspelers en hulle afrigter is na nege dae van soek in ’n tien kilometer lange grot, uiteindelik gevind nadat ’n Amerikaanse spesialiste span saam met Britse kundiges die…
Die Amerikaanse ambassadeur in die Europese Estland het bedank en beweer dat hy dit doen as gevolg van president Donald Trump s negatiewe opmerkings oor die Europese Unie. James Desmond…
Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het gewaarsku dat die voorbestaan van die Europese Unie in gevaar is indien daar nie eenstemmigheid bereik kan word oor aktuele sake, en veral oor…
Noord-Korea het, soos in die verlede, weer eens nie woord gehou toe hy ’n ooreenkoms met die Amerikaanse president aangegaan het in Singapoer nie. Die Amerikaanse intelligensiediens het intussen vasgestel…
Nuutste kommentaar