Van Reenenpas geblokkeer

Vragmotorbestuurders het die N3 tolroete by Van Reenenspas vesper met vragmotors.

Die rede is nog onbekend en motoriste is aanbeveel om die R74 deur die Olifantshoekpas te gebruik.

Blade Nzimande het die optrede ten sterkste veroordeel, maar politieke ontleders sê as kommunis moet hy seker teen die tyd besef dat hy in Afrika werk met mense wat geen rede verstaan nie.

Intussen is die N2 by Knysna op sekere plekke ook onbegaanbaar weens protes optredes