UDM vra Ramaphosa om korrupsie aan te spreek

Die United Democratic Movement het Ramaphosa gevra om die grootskaalse korrupsie van PIC te ondersoek.

PIC bestuur tans R2 triljoen se bates waarvan meer as 98% aan die regering en sy werknemers behoort.  Dit sluit in die regering se pensioenfonds, die werkloosheid versekeringsfonds en die vergoedingfonds.

Dan Matjila  die grootbaas van PIC sal moet bontstaan om vrae te antwoord rondom skaduagtige lenings wat gegee is.  Die persone wat die spit gaan afbyt is die staatsdiens se werknemers en huidige pensioenarisse.