Swart akademici in hofgeding

Die swart akademiese gemeenskap van die Universiteit van Kaapstad het hul tot die hof gewend om die aanstelling van prof Lis Lange as adjunk visekanselier ter syde te stel.

Aan die spits van die aksie is prof. Elewani Ramugondo  van die fakulteit gesondheidsdienste wat “oor die hoof” gesien is met die aanstelling.

Die bestuur van UK het kennis geneem van die hofaansoek maar het verklaar dat Lange se aanstelling die korrekte besluit was.

Lange is ‘n blanke Argentyn wat die pos aangebied is in plaas van ‘n swart kandidaat, aldus Ramugondo.