VSA kritiseer Sjina oor Suidsee besetting
Die hoof van die Pentagon in die VSA, minister Jim Mattis, het ’n skerp aanval gedoen op Sjina se betrokkenheid in die Sjinese Suidsee gebied. Minister Mattis het Sjina daarvan…
Die hoof van die Pentagon in die VSA, minister Jim Mattis, het ’n skerp aanval gedoen op Sjina se betrokkenheid in die Sjinese Suidsee gebied. Minister Mattis het Sjina daarvan…
President Donald Trump van Amerika het die afgelope naweek bevestig dat die gesprek met Kim Jong-Un in Singapoer wel sal plaasvind en dat al die nodige reëlings in plek is…
‘n Volksaamtrek vind more, Saterdag 2 Junie, plaas by die Paardekraal monument in Krugersdorp. Die meegaande foto spel die program uit. Die geleentheid word ondersteun deur die AWB, HNP en…
ʼn Ministeriële taakspan het aanbeveel dat geskiedenis ‘n verpligte skoolvak tot in graad 12 moet wees. Daar word egter gevra watse geskiedenis opgedis gaan word aan die leerlinge as die…
Kaapstad se burgemeester, Patricia de Lille, dreig om weer eens hof toe te gaan, en die vraag word gevra wie vir al haar hofsake gaan betaal? DA-lede in die Kaapstadse…
Munisipaliteite wat reeds finansieel op die rand van bankrotskap staan het ‘n verdere skok gekry met die aankondiging dat VBS Mutual Bank die R1,5 miljard deposito’s van die rade dalk…
Die SAUK het twee kommissies aangestel om klagtes van kommersiële inmenging asook klagtes van seksuele teistering te ondersoek. Persone wat betrokke was en/of inligting het moet hul voorlegging so gou…
Die parlement se etiese “waghond” het besluit om dissiplinêr op te tree teen Mduduzi Manana en Bongani Bongo. Manana was skuldig bevind en beboet weens aanranding op drie vroue by…
‘n Pro-Jacob Zuma groep het bevestig dat daar ‘n stigting van ‘n nuwe politieke party oorweeg word. Zuma ontken egter dat hy nie ‘n nuwe party gaan begin nie, want…
Personeellede van die ou Johannesburg Algemene Hospitaal het dele van die gebou aan die brand gesteek en toegang tot die perseel geblok met brandende bande en rommel. Na bewering is…
Nege werkers is afgedank na ‘n onwettige staking waarin hul deelgeneem het en die slagspreuk “Kill the boer” gesing het. Die voorval het reeds in Mei 2013 plaasgevind toe die…
Die ANC-regering probeer die indruk skep dat onwillige verkopers die enkele groot rede is waarom die grondhervormingsproses misluk en dat onteiening sonder vergoeding daarom onvermydelik is. Die realiteit is egter…
Die Duitse reus in farmaseutiese vervaardiging, Bayer, het die stryd gewen en die Amerikaanse owerheid het goedkeuring gegee dat die omstrede Amerikaanse reus, Monsanto, oorgeneem kan word. Bayer neem die…
Verbruikersorganisasies in België, Portugal, Spanje en Italië gaan saamspan en ’n “massa eis” instel teen die sosiale media Facebook. Die eis word saamgestel deur die organisasies na aanleiding van die…
President Donald Trump van Amerika het letterlik die jakkals in die hoenderhok losgelaat toe hy aangekondig het dat die vrye handel nie meer die VSA se ondersteuning geniet nie en…
’n Gestry wat oor die afgelope 25 jaar geduur het tussen Griekeland en sy noordelike buurland, Masedonië, sal waarskynlik nou tot rus kom wanneer Masedonië sy naam verander. Die twee…
Uit vrees dat die Koue Oorlog hervat, of dat president Donald Trump weer ’n gefladder in die hoenderhok veroorsaak, of dat Noord-Korea weer aggressief gaan word, het wêreldleiers besef dat…
Soos 40 jaar gelede, verkeer Italië in ’n ernstige politieke krisis, en hierdie keer word die land se president met die dood gedreig nadat hy nie die konserwatiewe Vyf Ster…
Nuutste kommentaar