Onderwys soek R10 miljard

Volgens minister Angie Motshekga het die departement ban onderwys R10 miljard nodig om put toilette by skole te vervang.

Die verlede se “ongelykheid” word weer holrug gery deur Motshekga.

‘n Verdere probleem is die seksuele teistering en aanranding van kinders deur onderwysers – volgens haar het hul ‘n “debat” gehad rondom die probleem.

Onderwyskenners is verstom dat slegs ‘n debat gehou is in plaas daarvan dat die molesteerders weggejaag word. Hulle wys ook daarop dat voor 1994 was Bantoe onderwys op ‘n gesonde grondslag maar nou na 25 jaar is onderwys in die riool.

Foto: Angie Motshekga