NUM se verkiesing en omkopery

Die Nasionale Mynwerkers Unie se komende nasionale kongres word gekenmerk deur omkopery en afpersing.

‘n Verkiesing van hul uitvoerende bestuur is die groot probleem aangesien omkopery aan die orde van die dag is waar die huidige president, Piet Matosa, en die sekretaris, generaal  David Sipunzi, nie meer met mekaar praat nie.

Sipunzi word teengestaan deur Mbuyseni Hibana terwyl Joseph Montisetsi teen Matosa gaan staan.

So speel geld en mag sy rol in die verkiesing van leiers.