KPMG sny 400 poste

Na KPMG se “huwelik” met die Guptas en VBS bank het verskeie firmas genoop om hul bande te verbreek met die firma.

As gevolg daarvan is meer as 400 poste op die spel met kantore wat gesluit gaan word.

Die firma is tans met krisisbeheer besig in ‘n poging om hulle beeld te herstel.