Drie treinwaens brand

Drie treinwaens is weer by Philippi aan die brand gesteek. Dit is die vierde voorval in minder as ‘n maand.

Brandweer personeel moes wag vir polisie begeleiding voordat hul die brande kon blus.