Drie transito rooftogte

Drie transito rooftogte het Maandag plaasgevind terwyl die minister van polisie, Bheki Cele, sy grootskaalse teen-misdaad offensief aangekondig het.

In Krugersdorp is ‘n geldwa by ‘n vulstasie beroof, in King Williamstown is ‘n wa beroof en in Witbank het ook ‘n roof plaasgevind.

Cele sal ‘n groot haas uit sy hoed moet trek om misdaad te bekamp in die nuwe SA, sê ontleders.