DA moet R1 miljoen hoes vir De Lille eskapade

Die DA sal meer as R1 miljoen moet uithaal om te betaal vir Patricia de Lille se regskoste nadat die Wes-Kaap se hooggeregshof in haar guns beslis het en ook ‘n kostebevel teen die DA gegee het.

Die DA was nie beskikbaar vir kommentaar nie, maar het wel aangedui dat hule beoog om te appelleer.