Banke moet staatsentiteite red

In ‘n bedekte erkenning dat die staatsbeheerde entiteite bykans tot niet is, het Pravin Gordan ‘n beroep op banke en bate bestuurders gedoen om te help om die “siek” entiteite te laat herleef.

‘n Hoë afvaardiging vanuit finansies en tesourie het vergader met die finansiële sektor se bestuurders met ‘n oproep vir befondsing en oplossings om die staatsbeheerde entiteite te herstruktureer.

Geen verklaring is tans deur die bank sektor uitgereik nie.