Ekonomiese aanduiders : 29 Junie 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R13.70 ( R13.95) Rand / euro R15.94 ( R16.09) Rand / Britse pond R17.96 ( R18.24) VSA dollar / Bitcoin $5 934 ( $6 157) Brent…
Rand / VSA dollar R13.70 ( R13.95) Rand / euro R15.94 ( R16.09) Rand / Britse pond R17.96 ( R18.24) VSA dollar / Bitcoin $5 934 ( $6 157) Brent…
Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het tydens ‘n sitting van die Gautengse wetgewer geweier om ‘n vraag van die VF Plus te neem of te antwoord. Dit…
Die huisvrou is gedurig besig om advertensies te bestudeer om moontlike winskopies raak te loop, en dit geld meestal met die aankoop van kruideniersware. Maar is die winskopies wat as…
Vorige SAID se hoof operasionele beampte, Jonas Makwakwa, het aktief gepoog om in te meng met hooggeplaaste of sg BBP se belastingsake. Sy opdragte aan Makunga Mthebule om inligting te…
Die DA sal meer as R1 miljoen moet uithaal om te betaal vir Patricia de Lille se regskoste nadat die Wes-Kaap se hooggeregshof in haar guns beslis het en ook…
Die United Democratic Movement het Ramaphosa gevra om die grootskaalse korrupsie van PIC te ondersoek. PIC bestuur tans R2 triljoen se bates waarvan meer as 98% aan die regering en…
Volgens die minister van finansies, Nhlanhla Nene, is Eskom ‘n ernstige probleem vir die SA ekonomie. Buitelandse beleggers kyk na volhoubare industrieë en ‘n kritiese faktor is gewaarborgde kragvoorsiening. Die…
Dit is amper lagwekkend as daar gekyk word na Jacob Zuma se nuutste missie van “nasiebou”. Die gebedsaksie is deur Zuma geloods “teen misdaad as vyand van die ekonomie”. Zuma…
Die verklaring van die ANC die afgelope week dat hul “geskok” is oor die vlakke van korrupsie in die land staan in skerp teenstelling met die daarstelling van ‘n werksgroep…
Op die tweede dag van die ondersoek rondom SAID se sake het vier oud-SAID bestuurders verduidelik hoekom hul “bedank” het. Barry Hore wat die hoof operasionele beampte was, het die…
Tydens ‘n grondhervormings vergadering in Marble Hall het Terror Lekota en Julius Malema mekaar byna te lyf gegaan. Metaalverklikkers is beskadig tydens die vergadering. In die Noord-Kaap het inwoners van…
Dit blyk dat SAL tans van sy loodse “uitverhuur” om kapitaal in te samel om die lugdiens in die lug te hou. Die SAL Loodse Vereniging is egter nie gelukkig…
Swaar reënneerslae in die Kaapse Skiereiland en Weskus gebied het welkome verligting gebring in die droogtegeteisterde gebied. Swaar reën het in Kaapstad, die Kaapse Wynland en Overberg gebiede geval. Die…
Volgens prof. Alex van Heerden, gesondheidsnavorser by Wits, is die voorgestelde gesondheidswet baie vaag en sal dit moeilik wees om privaat mediese sorg te verbied. Volgens van Heerden is die…
Die nasionalistiese politieke leier, Geert Wilders van Nederland, het uiteindelik sy sin na dertien jaar gekry toe die land se Eerste Kamer sy aanbeveling deurgevoer het om Moslemvroue te verbied…
Die Sosialistiese regering van Spanje het Dinsdag ’n tweede skeepsvrag met 230 onwettige immigrante daarop, in sy hawe geweier. Die redding skip Lifeline met sy vrag “ongewilde passasiers” kon nie afspringplek…
Die Amerikaanse hooggeregshof het hierdie week beslis dat die Trump regering se toepassing van die verbod op mense uit talle Moslemlande om per vliegtuig na die VSA te gaan, wel…
’n Krisisvergadering tussen die Christen Demokrate Unie (CDU) van kanselier Merkel en die Christen Sosiale Unie van Bavaria spreek van ’n wankelende regering in Duitsland. Die gesprek is bemoeilik met…
Die IMF glo dat die ANC-regering se staatskuld ‘n skuldplafon moet hê. Die skuldplafon moet bepaal word deur die kapitaalbates van die staat en vereis dat skuld nooit die kapitaalbates…
‘n Sasol pyplyn het vermoedelik gebars tussen die N2 en R102 by die ou Durban lughawe. Sasol kon of wou nie bevestig watter produk dit was wat gelek het nie…
Yolande van Biljon is aangestel as die SAUK se nuwe hoof finansiële beampte. Sy vervang Thabile Dlamini wat bykans ‘n jaar waarnemend was in die pos. Haar ondervinding by Denel…
Die SA Banke sektor het beloof dat hulle sal help om die tanende staatsbeheerde entiteite weer winsgewend te maak. Maar hierdie hulp sal kom deur middel van kundigheid en hulpbronne. …
Oorsese beleggers se belangstelling in Suid-Afrikaanse effekte het so gedaal dat slegs 38,9% van regeringseffekte tans deur buitelanders besit word, wat ‘n daling is van 4% sedert Maart 2018. Die…
‘n Privaat sekuriteitsmaatskappy moes rubberkoeëls afvuur tydens ‘n optog buite die Glencore myn in Marikana. Die protes het plaasgevind buite die Wonderkop smeltery wat deel is van die Glencore myn…
Die agentskap Moody’s het in ‘n navorsing studie aangetoon dat swak sakevertroue die ekonomiese groei van die land belemmer. Beleidsonsekerheid rondom grond- en mynhervorming bly steeds ‘n bron van kommer…
Die minister van hoër onderwys, Naledi Pandor, het ‘n onafhanklike forensiese ondersoek gelas by die universiteit van Zoeloeland. Dit sluit glo die aanstelling in van die visekanselier prof Xoliswa Mtose…
Meer as 79% privaat narkotiseurs en 59% narkotiseurs in die openbare sektor glo dat sou die drakoniese gesondheidswet ingestel word, dit nadelig op hul gespesialiseerde profesie sal inwerk. Hierdie syfers…
Die firma Universum het in ‘n opname onder 22 000 professionele werknemers ‘n lys saam gestel van die sogenaamde top maatskappy in die land waar werknemers gretig is om te werk. …
Volksrespek is o.a. meetbaar aan die handhawing van feesdae en/of volksdae. Drie dae is gedurende hierdie tyd van die jaar ter sprake: Stigtingsdag, 6 April. Daaroor is al geskryf. In…
Die Amerikaanse vloot het aangekondig dat hy beplan om tentekampe in te rig waar die duisende onwettige immigrante gehuisves kan word. Die optrede blyk in lyn te wees met president…
Die Italiaanse adjunkpremier, Luigi Di Maio, het in reaksie op die Franse president se gedagte om anti-immigrante lande met sanksies te straf, geroskam oor sy uitlating. Die populistiese regering van Italië…
’n Deense vragskip het sowat 100 sogenaamde immigrante uit die see gered, maar is nou in ernstige moeilikheid nadat Italië die skip nie wou toelaat in sy hawes nie. Die…
’n Groep kinders wat met fietse besoek gebring het aan ’n bekende grot in Taiwan, het saam met hul sokker afrigter soek geraak en word vermis sedert Saterdag. Die kinders…
Meksiko Al die lede van die polisiediens van ’n dorp in Meksiko is in hegtenis geneem nadat vasgestel is dat een van die polisiebeamptes vermoor is. Sjina In Sjina…
Rand / VSA dollar R13.54 ( R13.45) Rand / euro R15.85 ( R15.70) Rand / Britse pond R17.98 ( R17.85) VSA dollar / Bitcoin $6 301 ( $6 195) Brent…
Die EFF se leier het swart joernaliste aangevat wat hom en sy party kritiseer en hulle uitgekryt as “house n*****s”. Sy verweer is dat joernaliste hom en die EFF aanvat…
In ‘n bedekte erkenning dat die staatsbeheerde entiteite bykans tot niet is, het Pravin Gordan ‘n beroep op banke en bate bestuurders gedoen om te help om die “siek” entiteite…
Drie treinwaens is weer by Philippi aan die brand gesteek. Dit is die vierde voorval in minder as ‘n maand. Brandweer personeel moes wag vir polisie begeleiding voordat hul die…
SAL kort R21 miljard oor die volgende drie jaar en een manier om dit te kry is om personeel af te lê aldus die SAL se hoof uitvoerende beampte, Vuyani…
Regs- en mediese kenners is dit eens dat die nuwe voorgestelde wetgewing rondom gesondheidsorg kan lei tot ‘n eksodus van mediese dokters. Prysbeheer, soos voorgestel in die wet, sal mediese…
Politieke ontleders meld dat Cyril Ramaphosa ‘n groot politieke terugslag beleef het nadat die nasionale uitvoerende komitee van die ANC toegelaat het dat ‘n onwettige provinsiale uitvoerende komitee in die…
Nadat die metropolisie van Johannesburg 500 onpadwaardige taxi’s oor die naweek geskut het, het beswaarde bestuurders van die Alexandra taxivereniging Maandag gestaak. Dit het duisende pendelaars gestrand gelaat. Sommige van…
Die nuutste toevoeging tot die Mitshubishi reeks is die Athlete. Hierdie is ‘n beperkte reeks en is uitsonderlik met nie veel van ‘n prysverhoging nie. Deur gebruik te maak van…
’n Vlieënde taxi is moontlik die volgende tegnologiese prestasie, en kan in Duitsland bewaarheid word deur die samewerking van die regering, Audi, en Airbus. Die projek is reeds in ’n…
Na agt jaar van suinige finansiële bestuur, en ingeboude hervormings deur die nuwe regering wat onderneem het om die land uit sy geldelike verknorsing te help, is Griekeland vanaf Augustus…
President Donald Trump het die afgelope naweek gedreig om die invoerbelasting op Europese voertuie tot 20% te verhoog wat ’n massiewe invloed op die vervaardigingsbedryf sal toon. Die Amerikaanse president…
Verteenwoordigers van Noord-Korea en hulle suidelike buurland het die naweek met samesprekings en onderhandelinge begin om hereniging van familiebande te bewerkstellig wat verbreek is tydens die Koreaanse oorlog tussen die…
Die Duitse Bondskanselier Angela Merkel het in die afgelope weke hard probeer om haar benadering oor die hantering en bestuur van onwettige immigrante op ander Europese lande af te druk,…
Turkye is vir die afgelope 15 jaar deur die uiters omstrede president Erdogan regeer, maar nou is die weerstand so groot ten hom dat die verkiesing gekenmerk word deur moddergooiery…
Die swart akademiese gemeenskap van die Universiteit van Kaapstad het hul tot die hof gewend om die aanstelling van prof Lis Lange as adjunk visekanselier ter syde te stel. Aan…
Nuutste kommentaar