Zuma, Super Zuma, Zikalala en Myeni in komplot om Booysen te dood

Politieke partye in die parlement beweer dat daar ‘n komplot is om vorige Valke baas, Johan Booysen, te dood.

Lede van uMkhonto weZizwe in Cornubia in die Oos-Kaap is glo aangesê om Booysen te vermoor.  Die komplot is glo deur Jacob Zuma, Super Zuma, Sihle Zikalala en Dudu Myeni beplan.

Booysen het aan media bevestig dat daar ‘n komplot is teen sy lewe maar het nie bevestig wie die samesweerders is nie.

Foto: Johan Booysen