Welkom behaal eerste plek

Welkom munisipaliteit is SA se top munisipale vermorser deur R818 miljoen oor die laaste drie jaar te vermors.

Die totale vermorsing in die 2016/17 boekjaar beloop R1,5 miljard. 250 00 mense is werkloos na die myne in die area gesluit het.

Die diefstal van koper, kabels en staal, straatligte, stoptekens en mangat deksels vier hoogty in die gebied.