Vloeibare sjokolade spoel oor snelweg

’n Reuse vragmotor met ’n tenkwa wat wit vloeibare melksjokolade vervoer het in Pole, het in ’n ongeluk beland en omgeslaan, wat duisende liters sjokolade laat stroom het oor die snelweg.

Die woordvoerder van die opruiming span het later gesê die vloeibare sjokolade is gevaarliker as sneeu op die snelweg, maar voorsorg kon betyds getref word om ernstige ongelukke te voorkom.

Die tenkwa het 12 000 kilogram vloeibare sjokolade vervoer toe dit op ’n snelweg in Pole omgeslaan het en die verkeer aan beide kante op die snelweg ontwrig.

Waarnemers sê die ongeluk het tientalle mense, “afkomstig uit Afrika” opgemerk wat hulle verlustig het in die ramp wat naby die dorp Wrzesnia in Pole plaasgevind het.