Tshwane burgemeester “geskud” deur kaping

Hoe komies is dit dat die burgemeester van Tshwane geskud of geskok is nadat hy gekaap is in sy luukse Duitse motor.

Dit gebeur daagliks en moorde vind daagliks plaas en nou skielik moet die Metrpolisie ‘n meer intensiewe en aggressiewe eenheid op die been bring om sulke voorvalle te verhoed.

Daar word vanuit die gemeenskap gevra wat Msimanga gaan doen aan die moorde in en om Pretoria, of is ‘n motor meer werd as ‘n lewe?