Trein aanval kos lewe

‘n Aanval op ‘n Kaapse trein het gelei tot die dood van een passasier terwyl vier passasiers beseer is in die brand.

Dit blyk dat ‘n petrolbom na die trein gegooi is naby die Ottery stasie.

Twee waens het uitgebrand het in die sinnelose aanval.