Total wil aandeel vergroot

Die Franse brandstofreus wil sy soektog na olie in Suid Afrika verhoog asook sy aantal vulstasies met tussen 200 en 300 vermeerder.

Diepwater boorwerk sal begin word teen die einde van 2018.

Total besit tans 36% van die NATREF raffinadery van Sasol.