Ses skape in ‘n kar

Polisie in die Cathcart omgewing het twee verdagtes gearresteer nadat hul tydens ‘n roetine ondersoek ses skape in ‘n Toyota Tazz gevind het.

Hulle sal in die Cathcart hof verskyn op aanklag van veediefstal.

Oorlading van ‘n voertuig sal dalk ook oorweeg kan word…