Sassa spandeer op Dlamini

Sassa R3,5 miljoen spandeer het op beskermingsdienste vir Bathabile Dhlamini. Verder is geld gemors op Dlamini se segspersoon, Lumka Oliphant, en die Natalse streeksbestuurder, Pearl Bengu.

Sassa kon geen inligting verskaf oor moontlike bedreigings teen die drie nie.  Geen inligting is bekend oor wie die diensverskaffer was nie.