SA Raad van Opvoeders en seks oortreders

Die Raad van Opvoeders het erken dat hul nog nie die seks oortreders register gebruik  om onderwysers op te spoor wat moontlik op die lys kan wees nie.

Dit beteken dat onderwysers aangestel word terwyl hul reeds as seks oortreders aangemeld is.

Kenners sê dit verklaar die groot getal swangerskappe en seksuele misdrywe wat in skole plaasvind en dit deur opvoeders.