Ramaphosa saam met Moslems

Cyril Ramaphosa het saam met die Moslem Raas en Moslem gemeenskap ‘n gebedsessie in Rylands Kaapstad gehad.

Hy het die Moslem gemeenskap geprys vir hul werk en hul ondersteuning gevra vir die ANC aangesien hulle en die ANC een strewe het en dit is dat die ANC weer Kaapstad moet regeer.

Waarnemers vra wanneer en waar het hy die boere geprys wat kos op sy tafel sit?