Pretoria protes

Die metro polisie van Pretoria was Dinsdag besig om verskeie protes optredes te moniteer.

Verskeie strate in Mabopane,  Ga-Rankuwa en Winterveldt was versper met brandende bande. Atteridgeville was ‘n verdere brandpunt waar  probleme was.

Die protes gaan waarskynlik oor die toekenning van huurmotor roetes.

Waarnemers reken dalk is die oplossing om diegene te los sodat hulself mekaar kan uitsorteer.