Pensioenarisse vermoor

Die ouers van Graeme Bloch is beide vermoor in hul woning  in Kaapstad.

Bloch is getroud met Cheryl Carolus, vorige ANC politikus.

Die egpaar onderskeidelik 84 en 94 jaar oud  is vasgebind  gevind in hul huis deur ‘n kennis, albei is brutaal vermoor.  Die ANC het die moorde sterk veroordeel as brutaal, lafhartig en koelbloedig.

Ontleders wys op die ANC se selektiewe veroordeling, aangesien dié party niks ooit sê van die brutale plaasmoorde nie.  Maar omdat Bloch ‘n “struggle “ veteraan is, is dit skielik brutaal.

Daar word ook op gewys dat in die nuwe SA selfs die “comrades” se families nie veilig is nie in die samelewing wat hulle “hervorm” het.

Foto: Cheryl Carolus en Graeme Bloch