Parlementêre sirkus begin weer

‘n Geveg het in die parlement uitgebreek tydens die portefeulje komitee oor arbeid se vergadering waarop die Nasionale Minimum Loon Wet bespreek sou word.

Lede van die vakverbond SAFTU het die vergadering onderbreek en gevegte het ontstaan, en 15 lede is verwyder uit die gebou.