Parlement skuif dalk na Pretoria

Die speaker van die parlement het aangekondig dat ‘n konsultasie firma aangestel is om die verskuiwing van die parlement van Kaapstad na Pretoria te ondersoek.

Die firma, Pamoja (Edms) Bpk, is aangestel om die ondersoek oor die volgende ses maande te voltooi vir voorlegging.

Pamoja is ‘n konsultasie firma met kantore en Johannesburg en Nairobi.