Monthly Archives: May 2018

Pretoria en vullisverwydering

Verkeer in Pretoria sentraal is tot stilstand gebring deur vullisverwyderaars van die SAMWU vakverbond. Hulle kla oor onveilige werkstoestande en die moontlike opdoen van siektes.  Persoonlike beskermingstoerusting word geëis vir…

Busstaking in derde week

Die nasionale busstaking het sy derde week ingegaan met grootskaalse ontwrigting vir pendelaars. Intussen het werkgewers ‘n ultimatum uitgereik rondom die staking en ‘n finale aanbod van ‘n 8% verhoging…

Geweld op N3 kos R25 miljoen

Stemme gaan skielik op oor die geweld op die N3 waartydens 18 vragmotors aan die brand gesteek is en 20 ander geplunder is. Die SA Kamer van Handel en Industrie…

Italië poog steeds om koalisie te vorm

Italiaanse kiesers vra waarom duur die onderhandelingsgesprekke tussen die konserwatiewe Vyf Ster Beweging (M5S) en die Demokratiese Party (DP) so lank en wat maak dit anders as vorige koalisie gesprekke….

President versoek premier om te bedank

Die president van Roemenië, Klaus Lohannis, het die land se eerste minister versoek om haar bedanking in te dien aangesien sy nie geskik is vir die amp nie. Die eis…

EU verban gifstof wat bye benadeel

Die Europese Unie het ’n verbod geplaas op die verspreiding en gebruik van sekere gifstowwe wat die dood van bye veroorsaak, waarvan drie produkte tans as onkruid bestryders gebruik word….

VSA kap Duitsland oor Verdediging

Die nuwe minister van buitelandse sake in Amerika, Mike Pompeo, het tydens sy besoek by die Duitse minister van buitelandse sake, Heiko Maas, hom skerp uitgelaat oor dié land se…

AfD wen hofsaak teen Facebook

’n Hoërhof in Hamburg, Duitsland het ten gunste van die klaer, ’n leier van die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AfD), uitspraak gelewer dat Facebook nie genoeg gedoen het om haar…

Franse stakers verlam treinvervoer

Franse spoorwegwerkers het die afgelope naweek weer begin met ’n staking wat treinverkeer in talle gebiede tot stilstand gebring het. Die werkers maak beswaar teen die linkse president Emmanuel Macron…

Wêreld Nuusflitse – 1 Mei

Korea Die kommunistiese Noord-Korea het besluit om sy goeie gesindheid te openbaar deur die land se horlosie te verstel met sowat 30 minute om daarmee gelyk te staan met Suid-Korea…