Monthly Archives: May 2018

Eenduisend gyselaars gered

Meer as ’n duisend mense wat deur die terroriste groep Boko Haram as gyselaars aangehou is, het hulle vryheid terug nadat die Nigeriese weermag toegeslaan het op ’n terroristebasis. Die…

Armenië opposisieleier word premier

Leiers van die Armeense opposisie party het soveel druk uitgeoefen en vir etlike weke hulle ondersteuners opgevorder om in optogte deel te neem, dat die eerste minister uiteindelik bedank het….

Kommuniste van Sjina en Korea weer byeen

Die leiers van Sjina en Noord-Korea is vir die tweede keer binne ses weke weer bymekaar om besprekings te voer oor die voorneme van Kim Jong-Un om met die Amerikaanse…

Apartheid vs instromingsbeheer

In die vroeë sestiger jare is daar deur die regering van die dag sekere maatreëls getref om ‘n ordelike samelewing in Suid Afrika daar te stel. Van die maatreëls was…

Ekonomiese aanduiders : 9 Mei 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.61 ( R12.55) Rand / euro  R14.94 ( R14.95) Rand / Britse pond R17.06 ( R17.02) VSA dollar / Bitcoin $9 036  ( $9 370) Brent…

Buitelanders voer plaasaanval uit

Vier buitelanders is geïdentifiseer as verdagtes by ‘n plaasaanval in die Warmbad distrik. Hulle is nog op vrye voet. Die HPG veiligheidsgroep het saam met die polisie ‘n verdagte gearresteer…

Renosterstroper kry R1 miljoen boete

‘n Renosterstroper is in die hof in Ellisras gevonnis tot ‘n boete van R1 miljoen of 10 jaar tronkstraf. Die 57-jarige Freitas Antonio Xavier is vasgetrek nadat die polisie se…

Trein brand op brug

‘n Passasierstrein het op ‘n brug oor die N1 aan die brand geslaan. Nooddienste het teen 19:25 daarin geslaag om die vuur te blus. Passasiers het uit die brandende trein…

Supra blaas sy eie beuel en pak op

In sy laaste begrotingstoespraak het Supra Mahumapelo vertel hoe sy kantoor  ondersoek ingestel het na onreëlmatige uitgawes en die instelling van maatreëls om herhaling van sulke optrede te voorkom. Hy…

Ramaphosa rafel al verder uit

Die president van die land, Cyril Ramaphosa, het in die parlement aangekondig dat hy die beginsel steun van ‘n staatsbank. Dit is volgens hom ‘n resolusie van die ANC kongres…

Toestroming na stede is apartheid se skuld

Volgens Thandi Modise, voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies,  beleef die land groot uitdagings weens die skielike verstedeliking wat plaasvind en dit as gevolg van apartheid se beleid van…

Ramaphosa stel visier op Arthur Fraser

Cyril Ramaphosa gaan ‘n paneel aanstel om ondersoek in te stel rondom die gemors by die Staat Sekuriteit Agentskap (SSA). Die beweerde misbruik van R1 miljard se geld van die…

DA skop De Lille uit

Die DA het na weke se interne stryd besluit dat Patricia de Lille uit die party geskop moet word. In antwoord daarop het sy gesê dat sy die besluit in…

Duitsland se vlieëniers verloor lisensies

Een uit elke tien weermag helikopter vlieëniers van Duitsland verloor hulle vlieglisensie weens ’n tekort aan vliegure wat rooi ligte laat aangaan vir die weermag. Die ontstellende hiervan is dat…

VSA hervestig sy Tweede Vloot

Die Amerikaanse vloot het aangekondig dat hy gereedmaak om sy Tweede Vloot van vroeër, weer te hervestig om diens te verrig in die Noord Atlantiese See waar Rusland sy spiere…

Frankryk bied seremonie vir Baske

’n Seremonie het plaasgevind in Frankryk om die formele ontbinding van die laaste militêre veldtog van Baskiese separatiste af te sluit. Die geleentheid is aangebied in ’n dorpie in die…

Skerp teenkanting teen Franse president

Kwalik een jaar nadat President Emmanuel Macron van Frankryk tot staatshoof verkies is, het die meningspeilings sy toenemende ongewildheid uitbasuin. In ’n groot meningsopname wat deur verskillende media gesamentlik onderneem…

Russiese opposisieleier weer gevange

Aleksej Navalny, die leier van die opposisieparty in Rusland is weereens deur die polisie in hegtenis geneem tydens ’n anti-Poetin optog in Moskou. Optogte is in die groot stede van…

Ekonomiese aanduiders : 8 Mei 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.55 ( R12.55) Rand / euro  R14.95 ( R15.01) Rand / Britse pond R17.02 ( R17.00) VSA dollar / Bitcoin $9 370  ( $9 359) Brent…

Leerlinge stel motoriste in gevaar

Dit is onaanvaarbaar dat ʼn skool sy leerlinge misbruik om in lewensgevaarlike omstandighede op ʼn openbare pad protes teen geriewe by die skool aan te teken en sodoende nie net…

Onteiening Sonder Vergoeding inligtingsessie

Die voorgestelde wysiging aan Art. 25 van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, is nou maande die gonswoord in landbou kringe. Nie net landbou grond sal onteien…

Motordiefstal baie hoog

Volgens polisie syfers wat vrygestel is, is daar gemiddeld 146 motorvoertuie en motorfietse per dag gesteel. Dit beteken ongeveer  51 976 voertuie per jaar. Ontleders sê misdaad is werklik besig…

Total wil aandeel vergroot

Die Franse brandstofreus wil sy soektog na olie in Suid Afrika verhoog asook sy aantal vulstasies met tussen 200 en 300 vermeerder. Diepwater boorwerk sal begin word teen die einde…

Clanwilliam damwal verhoog?

Na die vermorsing van bykans R100 miljoen het die Departement van Water en Sanitasie aangekondig dat die verhoging van die Clanwilliam damwal weer op die tafel is. Soos voorheen berig,…

Weermag en dieremishandeling

Die Nasionale Raad van die Dierebeskermingsvereninging (DBV) het die SA Weermag sterk gekritiseer oor die toestand van SAW se Spesiale Infanterie Vermoë  eenheid  in Potchefstroom. Tydens ‘n besoek aan die…

Oudminister voor stok

Oudminister Bathabile Dlamini is tydens haar ondervraging deur oudregter Ngoepe ernstig oor die kole gehaal. Dlamini het tydens die ondersoek na haar optrede in die Sassa gemors verskeie kere gesê:…

Swart op swart geweld in Soweto

Swart inwoners in die Glen Ridge woonbuurt van Soweto, het paaie afgesper om onwettige swart grondbesetters te verhoed om plakkershutte in die gebied op te rig. Inwoners is bang dat…

Italië Vyfster weier regse aanbod

Die konserwatiewe Vyfster Beweging, wat in die afgelope Italiaanse verkiesing die meeste stemme gekry het, weier om met die nasionalistiese Liga saam te regeer in ’n koalisie. Die Liga het,…

Trump sal wapenregte in VSA beskerm

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het tydens ’n saamtrek van die Nasionale Geweervereniging, waarvan hy die erepresident is, gesê hy sal toesien dat die Amerikaanse burgers se reg op wapenbesit…

Dieselskandaal beloop 25 miljard

Die oortredings van Volkswagen met sy dieselskandaal se eise kos die Duitse motorvervaardiger reuse bedrae en word die voormalige hoofuitvoerende beampte, Martin Winterkorn, ook vervolg vir sy aandeel in die…

Tientalle huise deur lawa vernietig

Die vulkaniese uitbarsting op die Groot Eiland van Hawai het die afgelope Sondag verdere paniek veroorsaak toe tonne warm lawa geboue en paaie vernietig het. Minstens 26 woonhuise is vernietig…

Sjina ontplooi missiele op eiland

Sjina gaan voort met sy onwettige optrede nadat hy wederregtelik ’n kunsmatige eiland in die Sjinese Suidsee gebied gebou het tot die ergernis van talle lande, veral omdat dit in…

Wêreld Nuusflitse – 8 Mei

Duitsland Die nuutverkose burgemeester van die Duitse stad Freiburg, Martin Horn, het ’n tand verloor toe hy deur ’n teenstander met die vuis bygedam is terwyl hy sy oorwinning saam…

Kan ek nog vergewe word?

1Jn 1:9  As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. Hoe dikwels wonder gelowiges nie…

Motorrubriek – Honda Jazz Sport

Die nuutste toevoeging tot die Honda stal is die Honda Jazz Sport vir 2018. Dit vervang die twee modelle Jazz Dinamic wat voorheen beskikbaar was en dit beloof om ‘n…

Prikkel: Is ons op die pad van ‘n magsryk?

In ‘n vorige prikkel is gewys op kenmerke van ‘n tipiese magsryk.  Volkere, stamme en rassebotsings, gepaardgaande met korrupsie, nepotisme, die afbreek en vervanging van die infrastruktuur sodat daar geen…

Ekonomiese aanduiders : 7 Mei 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.55 ( R12.57) Rand / euro  R15.01 ( R15.08) Rand / Britse pond R17.00 ( R17.09) VSA dollar / Bitcoin $9 359  ( $9 612) Brent…

Rokers se dae getel?

Strenger wetgewing is op die tafel om rook nou selfs in openbare plekke te verbied. Dit kan beteken dat rokers selfs nie meer in toegekende areas in restaurante mag rook…

Kragonderbrekings weer moontlik

Die aantal kragstasies wat ‘n tekort aan steenkool beleef, het van sewe tot ses verminder maar daar heers steeds kommer dat hierdie tekort Eskom se produksie nadelig kan raak. Met…

Gauteng amptenaar blaas duisende rande

July Maphosa, ‘n direkteur verbonde aan die Gauteng departement van sosiale ontwikkeling, het oor ‘n tydperk van twee jaar geld spandeer op ‘n voertuig en meubels vir sy “meisie”, terwyl…

Verdagte gearresteer op lughawe

‘n Verdagte is op Johannesburg se internasionale lughawe gearresteer met ‘n bedrag van R6,9 miljoen in kontant in sy bagasie. R4,5 miljoen en $199 300 is onderskep voor die verdagte…

Openbare Beskermer stel “afgedankte” Mahlangu aan

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, is weer in die spervuur nadat sy Vusi Mahlangu as ‘n nuwe uitvoerende bestuurder aangestel het. Mahlangu is afgedank as adjunk direkteur-generaal in Limpopo se…

Pensioenarisse vermoor

Die ouers van Graeme Bloch is beide vermoor in hul woning  in Kaapstad. Bloch is getroud met Cheryl Carolus, vorige ANC politikus. Die egpaar onderskeidelik 84 en 94 jaar oud …

Modise kan Supra vervang

Gerugte wil dat Thandi Modise vir Supra Mahumapelo gaan vervang as premier in die Noordwes. Dit volg nadat tesourie en die regering ingegryp het die provinsie se sake. Volgens berigte…

Moyane sê Ramaphosa die stryd aan

Tom Moyane, die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het Cyril Ramaphosa die stryd aangesê rondom sy skorsing as baas van SAID. Volgens Moyane is die president bevooroordeeld en het…

Twitter waarsku sy gebruikers

Die eienaars van die sosiale netwerk Twitter het erken dat daar van sy gebruikers se wagwoorde sigbaar geword het op die Internet netwerk. Alhoewel dit glo nie enige gebruiker se…

Weerstand van Armeense regering verkrummel

Die tweede poging van opposisielede het blykbaar ’n gewenste uitwerking op die regering van Armenië gehad toe die parlement weer die leier van die opposisie genomineer het as tussentydse premier….

Hawai vulkaan raak onstuimig

Vreesaanjaende rookwolke en dertig meter hoe warm lawa het onverwags uit die Hawaise vulkaan op die Groot Eiland uitgeborrel en sedert Vrydag het derduisende mense vreesbevange die gebied verlaat. Die…

Venezuela President verjaag bankbestuurders

Vir die volgende drie maande is Venezuela se grootse private bankinstelling in die hande van die regering van president Nicolas Madiro. Die bank se elf bankbestuurders is afgedank weens “hulle…

Theresa May verras in plaaslike verkiesings

Die Konserwatiewe Party van eerste minister Theresa May het almal verras met die sterk vertoning in die afgelope plaaslike verkiesings van Engeland. Politieke ontleders meen die positiewe resultate in die…