Monthly Archives: May 2018

Italiaanse regering skud Europa

In Brussel, Parys en Berlyn gons die politici oor ’n dokument wat deur die nuut saamgestelde koalisiepartye van Italië opgestel is as deel van hulle toekomstige optrede. Die 5-Ster regering…

Jerusalem word die kruitvat

Die verkiesingsbelofte van president Donald Trump het hy nagekom toe hy die Amerikaanse ambassade van Tel Aviv na Jerusalem verskuif het om daarmee erkenning te gee dat Jerusalem die Israelse…

Groblersdal vier Republiekfees

31 Mei is ‘n belangrike datum in die geskiedenis van die Boerevolk. ‘n Aantal eerste ministers, waaronder genl. JBM Hertzog, dr. DF Malan, adv. Hans Strijdom en dr. Hendrik Verwoerd…

4 500 Wes-Kaap polisiebeamptes druip wapentoets

Meer as 4 500 polisielede kon nie hul vuurwapen bevoegdheidstoets slaag  in die Wes-Kaap nie. Dit beteken dat uit die sowat 16 400 lede het 4 500 die toets gedruip….

Parlementêre sirkus begin weer

‘n Geveg het in die parlement uitgebreek tydens die portefeulje komitee oor arbeid se vergadering waarop die Nasionale Minimum Loon Wet bespreek sou word. Lede van die vakverbond SAFTU het…

SA Express sukkel

Die sukkelende SA Express lugdiens kon nie verdere lenings by banke verkry nie. Die redery sal nou herkapitalisering moet ondergaan aldus  Edwin Besa van SA Express. Dit sal glo help…

Hoof van personeel op “spesiale” verlof

Die Stad van Tshwane, wat Pretoria beheer, het hul hoof van personeel op spesiale verlof geplaas terwyl haar aansoek en kwalifikasies nagegaan word. Sy “verdien” R1,2 miljoen jaarliks en nou…

Zuma, Super Zuma, Zikalala en Myeni in komplot om Booysen te dood

Politieke partye in die parlement beweer dat daar ‘n komplot is om vorige Valke baas, Johan Booysen, te dood. Lede van uMkhonto weZizwe in Cornubia in die Oos-Kaap is glo…

Munisipale skuld aan Eskom vergroot

Disfunksionele munisipaliteite skuld Eskom tans R13,8 miljard rand. Die skuld het sedert Desember 2017 opgeloop van R9,5 miljard tot die huidige R13,8 miljard. Dit behoort vir die regering ‘n aanduiding…

Cele roep 269 beamptes op

In ‘n “poging” om bendegeweld en misdaad in die Wes-Kaap op te los het Bheki Cele, minister van polisie, 269 polisie beamptes vanuit ander provinsies in die gebied ontplooi. Hulle…

Ramaphosa weier Moyane se eise

Die versoek van geskorste SAID kommissaris, Tom Monyane, dat daar tot ‘n skikking gekom moet word rondom sy vertrek by SAID, is summier geweier deur Cyril Ramaphosa. Sy eis was…

Negejarige gaps pa se motor

’n Jong seun van nege jaar is deur die polisie van Duitsland gestop nadat die knapie sy ouers se motor gegaps het en daarmee gery het na ’n nabygeleë opelug…

Musk se hoëspoed tonnel byna voltooi

Elon Musk is besig om sy belofte na te kom om ’n hoëspoed vervoerstelsel te bou wat van ’n tonnel gebruik maak om mense teen ’n asemrowende spoed van een…

Polisie gryp in oor een sent vleiskoekies

Die polisie in Duitsland het onverwags ingegryp om die orde te herstel nadat ’n instansie in Wiesbaden geadverteer het dat ’n wegneem ete plek vleiskoekies vir ’n sent stuk beskikbaar…

Poetin open omstrede Krim-brug

President Vladimir Poetin van Rusland is genooi om die omstrede brug te open wat die Krim skiereiland met Rusland verbind en wat opgerig is nadat die pro-Russiese rebelle in die…

Melanie Trump ondergaan operasie

Die Eerste Dame van Amerika, Melanie Trump, het ’n delikate nier operasie ondergaan in ’n Washington hospitaal en sal eers aan die einde van die week ontslaan kan word. Die…

Skotland in verset teen Brexit

Die Skotse parlement het in ’n stemming besluit om nie die Europese Unie Onttrekking Wetgewing wat deur die Britse parlement in Londen opgestel is, te onderteken nie, en veroorsaak daarmee…

Ekonomiese aanduiders : 16 Mei 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.57 ( R12.36) Rand / euro  R14.87 ( R14.75) Rand / Britse pond R16.96 ( R16.74) VSA dollar / Bitcoin $8 242  ( $8 729) Brent…

Prikkel: Volk deur die beskikking van God.

Kan ons sê dat ons volksbestaan deur die Here beskik is? Die eenvoudige historiese feit is dat Jan van Riebeeck en sy gevolg van 110 mans en 15 vroue op…

Terreur aanval in RSA word ontken

Terwyl sogenaamde kenners in Suid-Afrika probeer ontken dat die Islamitiese Staat (IS) aktief betrokke is in die land, het die aanval op ’n Moslem moskee weereens die kalklig gevestig op…

800 000 Nigeriërs in SA!

Volgens nie-amptelike bronne is daar tans 800 000 Nigeriese burgers woonagtig is SA. Die syfers is bekend gemaak nadat daar bekend gemaak is dat twee Nigeriese burgers gedood is –…

SAID en Symington kom ooreen

Die hooggeregshof in Pretoria het in ‘n bevel ‘n ooreenkoms wat bereik is deur Vlok Symington en SAID bekragtig. Symington het SAID hof toe gesleep nadat hy in Oktober 2106…

Uitlanders moet waai

Die binnelanders in Natal  het die buitelandse winkeleienaars kennis gegee dat hulle teen Donderdag hulle winkels moet sluit of hul gaan aangeval word. Die inwoners van Durban voel dat die…

Cresta roof

‘n Bekende sportwinkel in Cresta het Dinsdag deurgeloop onder ‘n roof waar vyf rowers loopfone en ander goedere gesteel het. Tydens hul vlug van die toneel het die polisie drie…

Malema ‘n swart rassis

Moeletsi Mbeki, politieke kommentator en broer van die voormalige staatshoof, het Julius Malema beskryf as ‘n “swart rassis” en blankes aanbeveel om die grondhervorming van die ANC te ignoreer. Ander…

Natal ook keelvol vir Zuma

Tydens die Natalse Wetgewende Vergadering het die DA en die NFP die vergadering verlaat uit protes teen die oud-hoofman Jacob Zuma se teenwoordigheid. Hulle beskuldig Zuma daarvan dat hy die…

Ramaphosa se Iran verbinding versuur verhoudinge

Die voortgesette planne van die regering om handelsbetrekkinge met Iran te bevorder asook die herroeping van die SA ambassadeur in Israel gaan, beslis nie goed af by die VSA en…

DA sê apartheid was ‘n “bespotting”

Die DA se federale voorsitter, Athol Trollip, het in reaksie op die debat oor apartheid tussen Afriforum en die media gesê dat die DA glo dat apartheid ‘n bespotting in…

VF Plus en regering praat oor plaasmoord statistiek

Nadat die regering twee weke gelede na jarelange swye en herhaalde versoeke van die VF Plus besluit het om statistiek oor plaasmoorde uit te reik, het die minister van polisie,…

Damwal breek, duisende sonder wonings

Duisende Keniane is sonder woonplek nadat een van die land se grootste opgaardamme se wal meegegee het wat die dood van minstens 44 mense veroorsaak het. Die openbare aanklaer het…

Ebola: VN waarsku Afrika lande

’n Nuwe vlaag sterftes word verwag nadat bekendgemaak is dat die Ebola virus weer sy verskyning gemaak het en verskeie mense in die Kongo (DRK) reeds omgekom het. Die jongste…

Ons en die tegnologie

Die koms van nuwe ontwikkelings op tegnologiese gebied het sy voordele, maar is nie sonder nadele nie, want alles kan nie altyd beter wees met nuwe ontwikkelinge nie. Die poswese…

Katalonië kry nuwe minister-president

Quim Torra, ’n bekende separatis in Katalonië is Dinsdag verkies as die deelstaat se nuwe minister-president nadat Carles Puigdemont erken het dat hy nie meer funksioneel die amp kan beklee…

Vader Markle nie by troue

Die opspraakwekkende huweliksbevestiging wat die naweek in die Britse dorp Windsor sal plaasvind, is nie sonder drama nie, en Britte laat reeds hulle koppe in skaamte sak. Die Kensington Paleis…

SAL en werkskepping

Suid Afrikaanse Lugdiens is kort-kort in die nuus rondom die miljoene rande wat vermors word deur die staatsentiteit.  Tesourie moet kort-kort geld voorskiet om die redery “in die lug” te…

Nampo 2018

Die jaarlikse Nampo-uitstalling vind weer vandag plaas op die Nampo plaas net buite Bothaville op die Orkney pad. Jaarliks besoek derduisende boere en ander belangstellendes hierdie grootste landbouvenster in die…

Volksaamtrek herdenk verskeie mylpale

Op 2 Junie vind ‘n volksaamtrek plaas by die Paardekraal monument in Krugersdorp. Op 31 Mei vanjaar is die herdenking van drie van die belangrikste gebeurtenisse in ons volksgeskiedenis, sê…

Mislukte Gauteng regering beskerm nie inwoners

Die Gautengse regering het reeds sy inwoners gefaal terwyl die plaasmoord-tog in die provinsie voortduur met twee bejaarde egpare wat Sondag in afsonderlike voorvalle op hul plase vermoor is. ‘n…

Scottsdene in Kaapstad brand

Drie betogers is gewond tydens ‘n protesoptrede in Scottsdene in Kaapstad. Brandende bande en petrolbomme is gebruik tydens die betoging oor behuising. 500 besetters is verhinder  om nuut voltooide huise…

Valke arresteer kollega

‘n Valke offisier is deur sy eie lede gearresteer vir sameswering om ‘n kontantwa te beroof asook ander misdrywe. Petrus Doctor Nkosi, 53, is in hegtenis geneem vir onder andere…

OB beslis ten gunste van inwoners

Die VF Plus het ‘n oorwinning namens die gemeenskap van Ngwathe-munisipaliteit (Parys, Heilbron, Vredefort, Edenville en Koppies) behaal. Die Openbare Beskermer (OB) het ten gunste van inwoners in ‘n dispuut…

Duitse toeriste beroof in Balito

Drie Duitse toeriste het met die harde werklikheid van die nuwe Suid Afrika te doen gehad toe hul deur vier gewapende mans met AK-47 gewere van die pad gedwing is…

Plaashuis afgebrand in Eshowe

‘n Plaashuis is in Eshowe afgebrand en ‘n bakkie gesteel tydens gewelddadige protesoptrede in die Natalse dorp. Paaie is oudergewoonte afgesper met klippe en brandende bande. Die paaie is intussen…

Tom Moyane eis by Ramaphosa

Tom Moyane van SAID eis klaarblyklik ‘n multimiljoen rand goue handdruk sou hy “loop”, insluitend bonusse wat die staat hom skuld vir die suksesvolle invordering van belasting. Sou hy dissiplinêr…

Supra op toer teen Cyril

Die omstrede Noordwes premier,Supra Mahumapelo, is klaarblyklik besig om ‘n toer te organiseer deur Wes-Transvaal om steun te werf in sy geveg teen Cyril Ramaphosa, wat dié provinsie onder die…

Busstaking beëindig

Die busstaking is amptelik beëindig met ‘n ooreengekome loonsverhoging van 9% vir die eerste jaar en 8% die tweede jaar. Die aanbod is terug dateer tot 17 April 2018, die…

SpaceX maak gereed vir “handelsvlug”

Alhoewel ’n tegniese fout ingesluip het om SpaceX op sy eerste sending van ’n “handelsvlug” te vertraag, is alles verder gereed om binnekort die wye ruimtes in te vlieg. Die…

Armeense premier dank polisiehoof af

Die nuwe eerste minister van Armenië het die hoof van die polisie en die hoof van die veiligheidsmagte, summier afgedank. Die voormalige leier van die opposisieparty is verlede week in…

Hongaarse premier kap liberalisme

Die Europese Unie moet sy “nagmerries” oor ’n Verenigde State van Europa staak, sê die eerste minister van Hongarye in sy toespraak in die land se parlement. Premier Viktor Orban…

VSA en Europa moet saamwerk oor Iran

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, het aangebied om met die leiers van Europese lande saam te werk aan ’n nuwe kernwapen ooreenkoms met Iran. Die onttrekking van…