Nog twee kontantwa rowe

Pietersburg en Verwoerdburg het albei die afgelope 24-uur  kontantwa rooftogte beleef.

In Verwoerdburg by die Celtic winkelsentrum is ‘n sekuriteitswag gewond tydens ‘n rooftog op ‘n kontantwa en in net buite Pietersburg is ‘n sekuriteitsvoertuig se bande stukkend geskiet en daarna oopgeblaas met plofstof. Twee wagte in beseer in die rooftog.