Natal ANC lede maak amok

ANC lede in Ladysmith het amok gemaak tydens ‘n vergadering van partylede wat beswaard is oor die party se strukture in Natal.

Die lokaal en inhoud is beskadig en die vergadering is “opgebreek” en uitgestel tot ‘n latere datum.