Motordiefstal baie hoog

Volgens polisie syfers wat vrygestel is, is daar gemiddeld 146 motorvoertuie en motorfietse per dag gesteel. Dit beteken ongeveer  51 976 voertuie per jaar.

Ontleders sê misdaad is werklik besig om spoed op te tel.