Tydens ‘n streekvergadering van die ANC in Oos-Transvaal het gevegte uitgebreek onder partylede en in ‘n skietery is ‘n oud lid van Umkhonto weSizwe glo deur ‘n ANC jeuglid doodgeskiet.
Die vergadering by Badplaas was gereël om ‘n voorsitter aan te wys met ‘n mandaat van wie David Mabuza as premier moet opvolg. ANC jeuglede was volgens polisie verklarings dronk met die opbreek van die vergadering.
Foto: David Mabuza
Nuutste kommentaar