Kommunikasie direkteur gevonnis

Die vorige kommunikasie direkteur van die Nelson Mandela Baai munisipaliteit, Roland Williams, is gevonnis tot 36 maande korrektiewe toesig.  Hy is ‘n verdere R30 000 beboet en moet R96 000 terugbetaal aan Sanlam.

Dit volg na ‘n versekeringseis wat bedrieglik ingedien is en wat hy gedoen het in samewerking met Renika Rungan van V&R Motors.

Foto: Roland Williams