Kaapstad paaie loop deur

Beskermingsdienste was deurgaans Maandag op ‘n gereedheidsgrondslag met slepende geweld wat weereens kan uitbreek in gebiede soos Vrygrond en Parkwood.

Toegang tot die M5 is deur verkeersowerhede geblok om te voorkom dat geweld sou oorspoel na die snelweë.

Bande is gebrand in Vrygrond en sekere paaie in die gebied was afgesper.