Die Jordaan loop oor

Danny Jordaan se nagmerrie hou nie op nie nadat ‘n 40-jarige vrou ook ‘n klag van seksuele aanranding teen hom gemaak het by die Parkview polisiestasie die naweek.

Jordaan se regsverteenwoordiger het die klag afgemaak as deel van ‘n veldtog teen Jordaan en die komende SAFA presidentsverkiesing.