Chaos in Koster

Die burgemeester se huis is afgebrand terwyl paaie in Koster versper is met brandende bande.

‘n Gastehuis is ook afgebrand en vyf voertuie is uitgebrand. Vragmotors is met klippe bestook en aan die brand gesteek in Derby.

Foto: Die afgebrande gastehuis