Buitelanders voer plaasaanval uit

Vier buitelanders is geïdentifiseer as verdagtes by ‘n plaasaanval in die Warmbad distrik. Hulle is nog op vrye voet.

Die HPG veiligheidsgroep het saam met die polisie ‘n verdagte gearresteer wat in besit was van ‘n bakkie wat tydens ‘n plaasaanval gebuit is, terwyl ‘n kragopwekker van die plaas ook in sy huis gevind is.

Die verdagtes het toegeslaan op die plaas van mnr. Hennie Coertze, en hy en sy vrou is tydens die terroriste aanval beseer. Hulle het hulle uit die voete gemaak met R20 000 kontant, twee voertuie en vier vuurwapens