4 500 Wes-Kaap polisiebeamptes druip wapentoets

Meer as 4 500 polisielede kon nie hul vuurwapen bevoegdheidstoets slaag  in die Wes-Kaap nie.

Dit beteken dat uit die sowat 16 400 lede het 4 500 die toets gedruip.

Daar is een skietbaan in die provinsie en dié beleef ‘n tekort aan ammunisie.