Wapens te huur?
Die aantal vuurwapens wat verlore gaan uit SAP/Metropolisie en SAW lede se besit wek al hoe meer kommer. Dit blyk dat die beheer oor vuurwapens onvoldoende is en dat daar…
Die aantal vuurwapens wat verlore gaan uit SAP/Metropolisie en SAW lede se besit wek al hoe meer kommer. Dit blyk dat die beheer oor vuurwapens onvoldoende is en dat daar…
Vanuit sy hospitaalbed waar hy aansterk na bloedklonte deur hart en longe, is dit Steve Hoffmeyr wat mense daaraan herinner dat vandag Republiekdag is. Nie FW de Klerk nie……
Ongeletterde barbare het die R 12,3 miljoen biblioteek in Olievenhoutbosch beskadig. Die sentrum is in Augustus 2017 opgerig vir die gemeenskap. Sulke sinlose optrede kan nie vanuit ‘n beskaafde gemeenskap…
Cyril Ramaphosa het saam met die Moslem Raas en Moslem gemeenskap ‘n gebedsessie in Rylands Kaapstad gehad. Hy het die Moslem gemeenskap geprys vir hul werk en hul ondersteuning gevra…
Die beplande instelling van ʼn minimumloon in Suid-Afrika is ʼn erkenning van die ANC-regering dat hy klaaglik misluk het om die land se ekonomie voldoende te laat groei om armoede…
Die minister van polisie, Bheki Cele (foto), het vier misdade geïdentifiseer as prioriteitsmisdade wat dadelik aangespreek moet word. Die vier is die transito rooftogte, taxi geweld, bende aktiwiteite en politieke…
Hoe komies is dit dat die burgemeester van Tshwane geskud of geskok is nadat hy gekaap is in sy luukse Duitse motor. Dit gebeur daagliks en moorde vind daagliks plaas…
Die ANC het ‘n verklaring uitgereik waarin hulle sê dat die nasionalisering van die Reserwebank nie “oorhaastig “ sal geskied nie maar die resolusie geneem op die ANC se konferensie…
‘n Aanval op ‘n Kaapse trein het gelei tot die dood van een passasier terwyl vier passasiers beseer is in die brand. Dit blyk dat ‘n petrolbom na die trein…
Oostenryk neem vanjaar die roterende amp van president in die Europese Unie oor, en wil van die geleentheid gebruik maak om sekere aspekte deurgevoer te kry in Oostenryk om immigrasie…
Die konserwatiewe Vyf Ster beweging en sy vennoot, die nasionalistiese Liga, het ’n algehele mislukking gehad in hul poging om ’n nuwe regering saam te stel nadat die Vyf Ster…
Die regering van Georgië ten suide van Rusland het teruggeslaan nadat Sirië die pro-Russiese rebelle se wegbreek uit Georgië erken het as onafhanklike staat. Georgië het sy diplomatieke bande met…
’n Onafhanklike stadie wat deur die Universiteit van Harvard gedoen is oor die orkaan wat Puerto Rico getref het, dui daarop dat dit 70 keer meer skade aangerig het as…
Die nuut verkose minister-president van die Spaanse deelstaat Katalonië, Quim Torra, het pas sy nuwe kabinet bekendgemaak en hy het geeneen van die vorige ministers wat tans in aanhouding is, ingesluit…
Nuutste kommentaar