Ekonomiese aanduiders : 29 Mei 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R12.47 ( R12.45) Rand / euro R14.49 ( R14.58) Rand / Britse pond R16.60 ( R16.60) VSA dollar / Bitcoin $7 085 ( $7 225) Brent…
Rand / VSA dollar R12.47 ( R12.45) Rand / euro R14.49 ( R14.58) Rand / Britse pond R16.60 ( R16.60) VSA dollar / Bitcoin $7 085 ( $7 225) Brent…
Amptenare van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) moes verlede Donderdag hul werksaamhede summier stop toe die balju15 rekenaars en ‘n aantal kantoorstoele uit die kantore van…
Ten minste 27 beamptes van die SA Misdaad Intelligensie Afdeling het kriminele rekords. Dit is bevestig deur die minister van polisie, Bheki Cele, in antwoord op vrae in die parlement….
Polisie in Mithells Plein, Kaapstad, het onder vuur gekom van persone wat strate blokkeer en grond in die gebied wou beset. Een polisiebeampte is gewond waarna die klomp uitmekaar gejaag…
Pietersburg en Verwoerdburg het albei die afgelope 24-uur kontantwa rooftogte beleef. In Verwoerdburg by die Celtic winkelsentrum is ‘n sekuriteitswag gewond tydens ‘n rooftog op ‘n kontantwa en in net…
‘n Aantal senior leiers van die DA beplan glo om weg te breek van die party en ‘n “ware liberale party” te stig met die oog op die 2019 verkiesings….
Tydens ‘n streekvergadering van die ANC in Oos-Transvaal het gevegte uitgebreek onder partylede en in ‘n skietery is ‘n oud lid van Umkhonto weSizwe glo deur ‘n ANC jeuglid doodgeskiet….
Die uitvoerende komitee van die ANC het die drie kandidate wat genomineer is as die Noordwes premier verwerp. Die ANC in Noordwes het die drie kandidate voorgelê aan die NUK…
Siya Kolisi is aangestel as die eerste swart toetskaptein van SA Rugby. Die aankondiging is gemaak deur Rassie Erasmus, die afrigter van die SA rugbyspan. Sy keuse as kaptein is…
Die Ministerie van Verdediging in Taiwan het doeltreffende maatreëls ingestel om te verseker dat die eiland beveilig is teen enige moontlike militêre aggressie uit Sjina. Die inligting is deur die…
Die uiters omstrede president van Venezuela, wat in ’n ewe omstrede verkiesing weer tot president verkies is, het tydens sy inhuldiging gesê die politieke gevangenes sal almal vrygelaat word. President…
In Italië het 100 pizza makers saamgekom en ’n nuwe wêreldrekord opgestel toe hulle ’n Neapolitan pizza gemaak het van 7,15 meter lank. Die pizza wat tradisioneel gebraai word, is…
Die Sosialiste in Spanje het ’n mosie van wantroue ingedien by die parlement teen die konserwatiewe eerste minister, Mariano Rajoy, nadat sy party skuldig bevind is aan die verkryging en…
Leiers uit talle lande, waarvan die belangrikste Rusland, Sjina, Frankryk, Duitsland en Brittanje is, het in die Oostenrykse hoofstad Wene vergader met die doel om te besin oor hoe die…
Columbië is waarskynlik die derde land in Latyn Amerika om deel te word van die Parys-gebaseerde ekonomiese groep nadat die land se president aangedui het dat hy hoë lof het…
Vyf belangrike kandidate het aangekondig dat hulle beskikbaar is in die verkiesing van Columbië wat die eerste stemming sal wes sedert die vredesooreenkoms na 50 jaar van binnelandse konflik. Die…
Nuutste kommentaar