Ekonomiese aanduiders : 25 Mei 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R12.45 ( R12.48) Rand / euro R14.56 ( R14.58) Rand / Britse pond R16.63 ( R16.66) VSA dollar / Bitcoin $7 630 ( $7 677) Brent…
Rand / VSA dollar R12.45 ( R12.48) Rand / euro R14.56 ( R14.58) Rand / Britse pond R16.63 ( R16.66) VSA dollar / Bitcoin $7 630 ( $7 677) Brent…
Wysigings aan die Openbare Ouditwet wat daarvoor voorsiening maak dat die Ouditeur-Generaal (OG) self amptenare wat hulle aan finansiële misdrywe skuldig maak kan aankla by die vervolgingsgesag, is noodsaaklik omdat…
Cyril Ramaphosa het in die parlement gesê daar is baie versperrings in die pad van versoening in Suid-Afrika. Politieke waarnemers sê hy is egter die grootste struikelblok in die pad…
Die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het die terugkoopkoers onveranderd gelaat op 6,5%, maar sê daar is rooiligte wat flikker. Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, verwag dat inflasiedruk kan…
Protesoptredes, wat meestal gewelddadig word, is besig om hand-uit te ruk, en onderstaande situasie rapport is gister ontvang, wat dui op die omvang van die probleme in die land. *…
Burgerlugvaart het die lugvaartbedryfsertifikate en lisensies van SA Express opgeskort. Dit beteken dat hulle nie meer kan vlieg nie en talle passasiers moet inderhaas alternatiewe reëlings tref. Nege van die…
Swede, die land wat vir die afgelope 200 jaar by geen oorlog betrokke was nie, het nou ’n inligtingsbrosjure aan die land se inwoners versprei wat handel oor die Koue…
In die Holstein deelstaat van Duitsland is die vervolgingsgesag hard aan die werk om die voormalige president van Katalonië, Carles Puigdemont, aan Spanje uit te lewer. Die prosedeerder stuit egter…
Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr en ruimte tegnoloog, Elon Musk, het nog ’n geskiedkundige SpaceX vuurpyl lansering gedoen toe hy die week satelliete aan boord gehad het wat in die ruimte…
President Nicolas Maduro het in reaksie op Amerika se besluit om strenger sanksies teen die verarmde Venezuela in te stel, aangekondig dat twee van die VSA diplomate beveel is om…
Die hoofleier van Iran, ene Ayatollah Ali Khamenei, het super gewigtige vereistes aan die Europese lande gestel as hulle wil toesien dat die kernkrag-ooreenkoms in stand gehou moet word. Die…
Italië se president, Sergio Mattarella, het die aangewese kandidaat, Giuseppe Conte, ’n mandaat gegee om as eerste minister ’n kabinet saam te stel. ’n Koalisie tussen die konserwatiewe Vyf Ster…
Nuutste kommentaar