ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: May 24, 2018

Ekonomiese aanduiders : 24 Mei 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.48 ( R12.64) Rand / euro  R14.58 ( R14.85) Rand / Britse pond R16.66 ( R16.94) VSA dollar / Bitcoin $7 677  ( $7 918) Brent…

Afrikaners soos ook grondgebied soos Jode

Die artikel “Waarom is Assad skielik na Putin?” het betrekking. Ongelukkig weet te min mense wat werklik gebeur soos dat onder andere meer as 20 000 onskuldige vrouens en kinders…

Prikkel: Dinastie

Die begrip dinastie is vreemd in ons geledere.  Die woordeboek beskryf dit as “heerskappy deur ‘n regerende stamhuis of vorstehuis met ‘n volgry van regeerders uit dieselfde geslag”. Die praktiese…

Onteiening sonder vergoeding eenparig verwerp

Onteiening sonder vergoeding word verwerp aangesien niemand grond gesteel het nie. Dit was die noot waarop ‘n openbare vergadering in Warmbad, wat deur TLU SA se hoofbestuurder, mnr. Bennie van…

Advokate sê Zuma is warm patat

Die regsspan van Jacob Zuma het aangetoon dat hul nie voortgaan om die eks-hoofman te verdedig nie. Michael Hulley het bevestig dat die dienste van die advokate wat Zuma se…

Malema stook weer op

EFF leier Julius Malema het weereens ‘n oproep gedoen dat sogenaamde arm swart Suid-Afrikaners  ongebruikte grond moet  beset. Hy het dit in die parlement gedoen terwyl hy die regering van…

Hogan Lovells mag geredigeerde verslag vrystel

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het aan die regsfirma Hogan Lovells toestemming gegee om die verslag oor SAID se vorige hoof van besigheid en belasting,   Jonas Makwakwa, vry te stel. Die…

Parlement skuif dalk na Pretoria

Die speaker van die parlement het aangekondig dat ‘n konsultasie firma aangestel is om die verskuiwing van die parlement van Kaapstad na Pretoria te ondersoek. Die firma, Pamoja (Edms) Bpk,…

Munisipaliteite se oorspandering styg met 75%

Die slaagsyfer in skole is afgebring na 30% maar munisipaliteite word toegelaat om geld op onreëlmatige, vrugtelose  en verkwistende wyse te vermors. Ouditverslae vir die tydperk 2016/17 toon dat in…

Sassa spandeer op Dlamini

Sassa R3,5 miljoen spandeer het op beskermingsdienste vir Bathabile Dhlamini. Verder is geld gemors op Dlamini se segspersoon, Lumka Oliphant, en die Natalse streeksbestuurder, Pearl Bengu. Sassa kon geen inligting…

Supra op “vroeë pensioen”

Die berugte premier van Noordwes het aangekondig dat hy “op vroeë pensioen” gaan . Hy het glo op ‘n baie bewuste besluit gekom. Die ANC het sy besluit verwelkom maar…

Duitsland verkies Kurz as regeerder

As Duitsland die keuse gehad het om een van Europa se leiers te kies om hulle land te regeer, sou dit nie Angela Merkel gewees het nie. In ’n opspraakwekkende…

Ebola versprei verder

Gesondheidsowerhede in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) het begin met ’n inentingsveldtog nadat entstof ontvang is, maar dit is hopeloos te min om die virus epidemie hok te…

Meer ambassades skuif na Jerusalem

Aanvanklik het die wêreld gegil op president Donald Trump nadat hy aangekondig het dat die VSA se ambassade vanaf Tel Aviv verskuif word na Jerusalem. Enkele dae later het Guatemala…

Atlete by Statebond Spele vra asiel

Sowat 250 atlete uit Afrika wat deelgeneem het aan die Statebond Spele in Australië het daarna aansoek gedoen om asiel nadat hulle betrap is van oorskryding van hulle visa regte….

Hawai vulkaan in gevaarlikste fase

Kokende lawa vanuit die Kilauea vulkaan in Hawai wat tot 3 kilometer hoog die lug ingeblaas word en oor die vulkaan se wande spoel, het nou sy gevaarlikste fase betree…

Suid-Korea se president besoek Trump

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die president van Suid-Korea verwelkom in die Wit Huis waar besprekings gevoer is oor die ontmoeting met Kim Jong-Un van Noord-Korea. Die gesprek is…

Sjina vrees ’n VSA handelsoorlog

Die werkloosheidsyfer is reeds kommerwekkend hoog in die grootste deel van Sjina, ’n ekonomiese groeiverwagting het misluk, en die skuldlas is skrikwekkend hoog. Dit verklaar waarom Sjina ’n handelsoorlog met…