ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: May 21, 2018

Ekonomiese aanduiders : 21 Mei 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.87 ( R12.52) Rand / euro  R14.90 ( R14.80) Rand / Britse pond R17.26 ( R16.93) VSA dollar / Bitcoin $8 592  ( $8 115) Brent…

“Kwota” speler voel tenagekom

Die kleurling oud-Springbok rugbyspeler en Super Sport kommentator, Ashwin Willemse, het Saterdag sy speelgoed en rugbybal uit die kot gegooi en uitgestap tydens ‘n lewendige uitsending op Super Sport. Sy…

Die Jordaan loop oor

Danny Jordaan se nagmerrie hou nie op nie nadat ‘n 40-jarige vrou ook ‘n klag van seksuele aanranding teen hom gemaak het by die Parkview polisiestasie die naweek. Jordaan se…

Chaos in Parkwood

Die grondgryp chaos duur voort, hierdie keer in Parkwood, Kaapstad, waar besetters gepoog het om ‘n stuk grond te beset. Polisie en owerhede het tente en strukture verwyder van die…

Natal ANC lede maak amok

ANC lede in Ladysmith het amok gemaak tydens ‘n vergadering van partylede wat beswaard is oor die party se strukture in Natal. Die lokaal en inhoud is beskadig en die…

Valke bevind doodsdreigemente as vals

Soos vermoed is, was die sogenaamde doodsdreigemente teen Supra Mahumapelo “vals” nuus . ‘n Bron binne die Valke het bevestig dat die dreigemente nie bevestig kon word nie en dit…

Zuma kos belastingbetalers steeds geld

Die hooggeregshof In Pretoria het die minister van verdediging beveel dat sy Adonai Aviation meer as R200 miljoen moet betaal weens die gemors rondom die toekenning van ‘n tender om…

Gelyke Onderwys toe nie so gelyk

Gelyke Onderwys (EE) is ‘n beweging van leerlinge, ouers en gemeenskapsleiers wat streef en werk vir kwaliteit en gelykheid in SA onderwys. Dit moet glo geskied deur navorsing, ontleding en…

Sjinees kry grond vir rys produksie

Die ANC-regering het 100 hektaar grond aan ‘n Sjinese maatskappy gegee op ‘n langtermyn huur ter waarde van R300 miljoen in die Lydenburg/Bosbokrand omgewing. Africa Sino Projects gaan ook ‘n…

McCain verloor geveg teen Trump

Die stryd wat die Amerikaanse senator John McCain gevoer het teen die voorstel van president Trump, het weer misluk toe die senaat goedkeuring gegee het dat Gina Haspel aangestel word…

Iemand peuter met osoonlaag

Wetenskaplikes beweer dat iemand, of dit ’n regeringsinstelling is, of ’n privaat instansie is, vervaardig verbode stowwe wat ’n ernstige en nadelige invloed uitoefen op die osoonlaag. Die osoonlaag word…

VSA sal Noord-Korea beskerm

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gesê hy plaas nie druk op Noord-Korea nie, en volg die advies van sy minister van buitelandse sake. Hy het die naweek gesê Noord-Korea…

Hawai vulkaan word groot gevaar

Na weke van swart rookwolke en warm lawa uit die Hawai vulkaan op die Groot Eiland, is die gebied in algehele chaos nadat duisende mense hulle woonplekke moes verlaat om…

Vliegramp eis 107 lewens

’n Vliegtuig met 110 mense aan boord het in Kuba neergestort en slegs 3 mense het die ramp oorleef en is in ’n ernstige toestand in hospitale opgeneem. Die vliegtuig…

Irak verkiesing lewer geen verrassing

In die pas afgelope verkiesing in Irak het die opponent van die regerende koalisie die meerderheid stemme gekry, en sal Muqtada Al-Sadr met sy 54 setels poog om voldoende steun…

Nuwe VSA ambassadeurs vir België en EU

Die Verenigde State van Amerika het die naweek nuwe ambassadeurs aangewys vir België en die Europese Unie. Ron Gidwitz sal in Brussel as verteenwoordiger  gevestig wees terwyl Gordon Sondland benoem…

VSA en Sjina bereik handelsooreenkoms

Washington en Beijing het bo alle verwagtinge ooreengekom om maatreëls in te stel wat ’n aansienlike verlaging van invoer tariewe sal beteken nadat die twee lande vir twee dae beraadslaag…

Troukoors uit die Britse vorstehuis

Almal het reeds ’n eier gelê oor die troue van Harry, ’n prins uit die Britse vorstehuis met die vermaaklikheidster Meghan, ’n Amerikaanse anderskleurige wat die aandag op haar laat…