ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 18, 2018

Msimanga maak bollemakiesie

Nadat Solly Msimanga, die DA se burgemeester van Pretoria, op Donderdag 17 Mei 2018 verklaar het dat hy sal bedank as hy enige reëls verbreek het met die aanstelling van…

Gordhan steek sy nek uit

Volgens minister Pravin Gordhan sal daar geen beurtkrag wees die winter nie. Hy maak die stelling terwyl Eskom beweer dat kragstasies ‘n steenkooltekort ervaar. Waarnemers meen daar sal maar eers…

Nog treinwaens brand

Ses treinwaens wat staal vervoer is deur rampokkers tussen Coligny en Leeudoringstad aan die brand gesteek. Die spoorlyn is met klippe blokkeer en die polisie “ondersoek” die saak maar soos…

Twee kontantwaens opgeblaas

Twee kontantwaens is in Boksburg opgeblaas tydens ‘n skietgeveg tussen vyf verdagtes en die sekuriteitswagte. Volgens ingeligte bronne is een van die verdagtes ‘n polisiebeampte verbonde aan die SAP Honde-eenheid….

Brent Ru-olie breek $80

Brent Ru-olie het die $80 grens oorgesteek vir die eerste keer sedert 2014. Venezuela is besig om as staat inmekaar te stort en produksie uit dié land het skerp gedaal….

Polisie verjaag onwettige plakkers

Die polisie moes van rubberkoeëls gebruik maak om onwettige plakkery by Schulphoek naby Hermanus te voorkom. Plakkers wou op die grond van 2,5 h strukture oprig maar die regering is…

Top tien skuldenaars aan Eskom

Eskom het sy top tien van skuldenaars aan hom bekend gemaak. Hulle is:  Maluti-A-Phofung R2,8 miljard; Matjhabeng R1,8 miljard; Emalahleni R1,6 miljard; Ngwathe R936 miljoen; Emfuleni R606 miljoen; Goven Mbeki…

Britte se vorstehuis word nieblank

Britse kritici wonder of die Amerikaanse nieblanke Meghan, wat Saterdag in die huwelik tree met prins Harry, sal aard in die goue kooi van die Britse vorstehuis. Dan is daar die…

Wêreldwye kommer oor Ebola krisis

Gesondheid owerhede van die wêreld het hulle kommer uitgespreek oor die nuwe vlaag Ebola virusbesmettings in Afrika, veral met die jongste gevalle wat aangemeld is in ’n stad met meer…

Merkel sê “hande af” van ons Motors

Die Duitse Bondskanselier Angela Merkel het parlementslede toegespreek en gesê die Duitse motorvervaardigers se benadering om dieselvoertuie te vervaardig, was verkeerd. Sy het gesê die vervaardigers het nou die verantwoordelikheid…

Italiaanse regering skud Europa

In Brussel, Parys en Berlyn gons die politici oor ’n dokument wat deur die nuut saamgestelde koalisiepartye van Italië opgestel is as deel van hulle toekomstige optrede. Die 5-Ster regering…

Jerusalem word die kruitvat

Die verkiesingsbelofte van president Donald Trump het hy nagekom toe hy die Amerikaanse ambassade van Tel Aviv na Jerusalem verskuif het om daarmee erkenning te gee dat Jerusalem die Israelse…

rolex replicas for sale