Ekonomiese aanduiders : 11 Mei 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R12.32 ( R12.48) Rand / euro R14.66 ( R14.80) Rand / Britse pond R16.64 ( R16.90) VSA dollar / Bitcoin $9 063 ( $9 370)…
Rand / VSA dollar R12.32 ( R12.48) Rand / euro R14.66 ( R14.80) Rand / Britse pond R16.64 ( R16.90) VSA dollar / Bitcoin $9 063 ( $9 370)…
Minister Jeff Radebe het aangekondig dat die Vanderkloofdam na Nelson Mandela vernoem gaan word. VF Plus se reaksie is dat dit niks minder is nie as diefstal van die geskiedenis….
Nasiebou in Suid-Afrika misluk, en die ANC-regering se poging om deur wetgewing mense te dwing om na mekaar uit te reik, sal nie slaag nie. Nasiebou sal net slaag deur…
Die reeds sukkelende en bankrot SA Lugdiens het ‘n verdere reddingsboei van R5 miljard belastingbetalersgeld ontvang van tesourie. SAL het reeds die afgelope ses jaar geen wins getoon nie en…
Betogers het drie Zambiese vragmotors by Ellisras met petrol bomme bestook. Een drywer is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal. Dit is die tweede aanval in twee weke in…
Potchefstroom se hospitaal is die tweede hospitaal in Noordwes wat onder protes optrede deurgeloop het nadat betogers dokters en verpleegpersoneel eers in Klerksdorp se Tshepong Hospitaal uitgejaag het. Dit is…
Eskom het drie steenkool bestuurders van Kendal, Matla en Hendrina kragstasies geskors terwyl ‘n aankoop beampte gewaarsku is. Ses van die vyftien kragstasies beleef tans ‘n steenkool tekort en die…
Oud Wes-Kaap polisie kommissaris, Arno Lamoer (foto) en sy mede-beskuldigdes is weens bedrog en korrupsie tronk toe gestuur. Lamoer is effektief gevonnis tot ses jaar tronkstraf met ‘n twee jaar…
Dit is verblydend om te sien dat die nuwe SAUK-bestuur probeer om sy Titanic seevaardig te hou nadat mense soos Hlaudi Motsoeneng dit teen ʼn ysberg van onbevoegdheid en korrupsie…
Sjina, Japan en Suid-Korea het sedert 2015 weer ’n gesamentlike vergadering gehad waartydens die drie lande se leiers ’n ooreenkoms bereik het oor die beëindiging van Noord-Korea se kernwapen program….
President Donald Trump van Amerika het met sy aankondiging dat die VSA onttrek uit die Internasionale Kern Ooreenkoms met Iran, die Midde-Oosterse land in ’n diep ekonomiese krisis laat beland….
Die Vyfster Beweging van Italië het op die laaste nippertjie ingestem tot ’n moontlike koalisieregering met die nasionalistiese Liga waarmee hy aanvanklik nie wou saamwerk nie. Silvio Berlusconi van die…
Die Franse president, Emmanuel Macron, en sy Iranse ampsgenoot, Hassan Rouhani, het besluit om saam te werk om die Internasionale Kern Ooreenkoms staande te hou nadat die VSA besluit het om…
Die Spaanse regering het die uitspraak van ’n regter gekry om die verkiesing van Carles Puigdemont ongeldig te kry vanweë sy afwesigheid in die land. Die parlement van Katalonië het…
Die VSA se Republikeinse senator, John McCain, die man wat nie graag langs president Donald Trump sit nie, het begin organiseer om Republikeinse senatore te oorreed om nie ten gunste…
’n Reuse vragmotor met ’n tenkwa wat wit vloeibare melksjokolade vervoer het in Pole, het in ’n ongeluk beland en omgeslaan, wat duisende liters sjokolade laat stroom het oor die…
Nuutste kommentaar