Ekonomiese aanduiders : 8 Mei 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R12.55 ( R12.55) Rand / euro R14.95 ( R15.01) Rand / Britse pond R17.02 ( R17.00) VSA dollar / Bitcoin $9 370 ( $9 359) Brent…
Rand / VSA dollar R12.55 ( R12.55) Rand / euro R14.95 ( R15.01) Rand / Britse pond R17.02 ( R17.00) VSA dollar / Bitcoin $9 370 ( $9 359) Brent…
Dit is onaanvaarbaar dat ʼn skool sy leerlinge misbruik om in lewensgevaarlike omstandighede op ʼn openbare pad protes teen geriewe by die skool aan te teken en sodoende nie net…
Die voorgestelde wysiging aan Art. 25 van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, is nou maande die gonswoord in landbou kringe. Nie net landbou grond sal onteien…
Volgens polisie syfers wat vrygestel is, is daar gemiddeld 146 motorvoertuie en motorfietse per dag gesteel. Dit beteken ongeveer 51 976 voertuie per jaar. Ontleders sê misdaad is werklik besig…
Die Franse brandstofreus wil sy soektog na olie in Suid Afrika verhoog asook sy aantal vulstasies met tussen 200 en 300 vermeerder. Diepwater boorwerk sal begin word teen die einde…
Na die vermorsing van bykans R100 miljoen het die Departement van Water en Sanitasie aangekondig dat die verhoging van die Clanwilliam damwal weer op die tafel is. Soos voorheen berig,…
Die Nasionale Raad van die Dierebeskermingsvereninging (DBV) het die SA Weermag sterk gekritiseer oor die toestand van SAW se Spesiale Infanterie Vermoë eenheid in Potchefstroom. Tydens ‘n besoek aan die…
Oudminister Bathabile Dlamini is tydens haar ondervraging deur oudregter Ngoepe ernstig oor die kole gehaal. Dlamini het tydens die ondersoek na haar optrede in die Sassa gemors verskeie kere gesê:…
Swart inwoners in die Glen Ridge woonbuurt van Soweto, het paaie afgesper om onwettige swart grondbesetters te verhoed om plakkershutte in die gebied op te rig. Inwoners is bang dat…
Die konserwatiewe Vyfster Beweging, wat in die afgelope Italiaanse verkiesing die meeste stemme gekry het, weier om met die nasionalistiese Liga saam te regeer in ’n koalisie. Die Liga het,…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het tydens ’n saamtrek van die Nasionale Geweervereniging, waarvan hy die erepresident is, gesê hy sal toesien dat die Amerikaanse burgers se reg op wapenbesit…
Die oortredings van Volkswagen met sy dieselskandaal se eise kos die Duitse motorvervaardiger reuse bedrae en word die voormalige hoofuitvoerende beampte, Martin Winterkorn, ook vervolg vir sy aandeel in die…
Die vulkaniese uitbarsting op die Groot Eiland van Hawai het die afgelope Sondag verdere paniek veroorsaak toe tonne warm lawa geboue en paaie vernietig het. Minstens 26 woonhuise is vernietig…
Sjina gaan voort met sy onwettige optrede nadat hy wederregtelik ’n kunsmatige eiland in die Sjinese Suidsee gebied gebou het tot die ergernis van talle lande, veral omdat dit in…
Duitsland Die nuutverkose burgemeester van die Duitse stad Freiburg, Martin Horn, het ’n tand verloor toe hy deur ’n teenstander met die vuis bygedam is terwyl hy sy oorwinning saam…
Nuutste kommentaar