Ekonomiese aanduiders : 3 Mei 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R12.65 ( R12.60) Rand / euro R15.15 ( R15.13) Rand / Britse pond R17.18 ( R17.13) VSA dollar / Bitcoin $9 183 ( $9 068) Brent…
Rand / VSA dollar R12.65 ( R12.60) Rand / euro R15.15 ( R15.13) Rand / Britse pond R17.18 ( R17.13) VSA dollar / Bitcoin $9 183 ( $9 068) Brent…
In vorige prikkels is herhaaldelik na volke en volksbetaan verwys. Wat is die betekenis van volk? Blaai ‘n mens deur die sg. antieke geskiedenis is die ontstaan en ontwikkeling van…
As die EFF sy sin kry, gaan die standbeeld van ZAR president Paul Kruger, vervang word met die veroordeelde misdadiger, Winnie Mandela. Nie te lank gelede nie het die EFF…
Nadat twee lede van Sita geskors is as gevolg van vermeende bande met veroordeelde lede van die sogenaamde Boeremag, het die VF Plus leier, dr. Pieter Groenewald, dié gebeure op…
Medici en verpleegsters is deur stakende werkers uit die Tshepong hospitaal in Klerksdorp gejaag. Dit volg na die staking deur werkers van die National Education, Health and Allied Workers Union…
As daar in die parlement ‘n meerderheidsbesluit geneem kan word om grond sonder vergoeding te onteien, kan dit lei tot oorlog. Hy het ook gewaarsku dat bloed kan vloei as…
Ekonome het gewaarsku dat die Mooirivier chaos grens aan ekonomiese sabotasie wat ‘n groot impak op SA se vermoë kan hê om plaaslik en internasionaal handel te dryf. Die sluiting…
Die nuut aangestelde minister van Water en Sanitasie, Gugile Nkwinti, het erken dat die departement in ‘n gemors is. Die parlement se portefeuljekomitee van water en sanitasie het die departement…
Jakes Gerwel Rylaan en die R300 moes gesluit word Woensdag aand nadat protesoptrede gewelddadig geword het. ‘n OTM is aan die brand gesteek terwyl ‘n voertuig en ‘n vrugtestalletjie beskadig…
Brigadier Beauty Phahlane is steeds op haar pos in die SAPD ten spyte daarvan dat sy verhoorafwagtend is op klagtes van korrupsie. Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat het aanbeveel dat…
Die idee van ʼn minimumloon klink dalk na ʼn edel poging om arm mense op te hef, maar dit hou nie tred met die realiteit nie. Adv. Anton Alberts van…
Die stygende watervlak van seewater en die groter wordende watergolwe maak dat talle eilande waarvan minstens 400 geraak word, reeds vanaf 2050 onbewoonbaar sal wes. Die opspraakwekkende bevinding is gemaak…
Die Dominikaanse Republiek het sy diplomatieke verbintenis van 77 jaar met Taiwan verruil vir ’n nuwe verbintenis met die kommunistiese Sjina. Die nuwe ooreenkoms is ’n verdere beweging van ’n…
Die oudste wetenskaplike in Australië wil nie langer leef nie, en verkies om te sterf na 104 jaar op aarde. David Goodall wil graag sterf maar mag nie, want hy…
In Brasilië het ’n 26 verdieping gebou in vlamme opgegaan nadat ’n brand in en van die kompartemente ontstaan het, en het uiteindelik die lewe van minstens twee mense geëis….
Die nasionalistiese Marine Le Pen van Frankryk het ’n beroep op nasionaliste in Europa gedoen om eendragtig saam te staan om sodoende ’n verandering te bring in die Europese Unie….
Lugbesoedeling Wetenskaplikes en die Verenigde Nasies se Wêreld Gesondheid Organisasie beweer dat meer as 7 miljoen mense jaarliks sterf weens die enorme lugbesoedeling in talle groot stede van die wêreld….
Nuutste kommentaar